- Die Kubuntu gemeenskap bestaan uit 'n groep individue, een van die grootste spanne in die opebron gemeensakp, wat werk aan die verskillende aspekte van verspreiding, voorsiening van raad en tegniese ondersteuning, asook hulp met die bevordering van Kubuntu aan 'n wyer gehoor.
- Ongeag jou vaardighede, om betrokke te raak en te help met die vorm van die toekoms van Kubuntu is eenvoudig, en jy is meer as welkom om by te dra.
- Loer deur wiki.kubuntu.org/Kubuntu/GettingInvolved en identifiseer waar jy kan betrokke raak. Onthou dis eenvoudig om betrokke te raak en jou werk sal besigitig word deur miljoene mense reg oor die wêreld.
Die installasie sal straks afgehandel wees. Ons hoop jy geniet Kubuntu.